Goeiemore Christa,
Ek was Vrydag saam my vriendin Zelda en my 2 dogters daar by julle vir die dag en kan nie uitgepraat raak daaroor nie. Ons is baie lief vir ons spa dae, en julle het bo-aan ons lys geskuif.
Groetnis,
Salome