Net weereens dankie sê vir die ‘bederf-aand’ vir my vroutjie. Julle masseuses is uitstekend, die kamers is pragtig en stylvol, en die kossies was heerlik, met die buite-lug ete en rose en pragtige ‘touch’. Dit was baie spesiaal.
Baie dankie vir jul moeite, ons waardeer.
Francois Nieuwoudt